Contact

Your Name (required)

Your Email (required)

Your Cell Number (required)

Your Landline Number

Your Message

MAP

Coordinates: S 33°42’11.40″      E019°52’53.30″

Give us some Feedback

 

Click here to submit your review.


Submit your review
* Required Field

Apr 24, 2016 by Piere

Beste Dia, Pierre en Lisa
Hiermee wil ek julle Baie hartlik bedank vir die WONDERLIKSTE ondervinding wat ons nog ervaar het
Dit was FANTASTIES !! ALLES ALLES
Die vinnige en maklike bespreking en puik komuninasie van die Admin kantoor en die padaanwysings
Die rit op die Trekker, Pierre se Vriendelikheid en insigewende praatjies oor die omgewing
Die heerlike kas vrugte, Die groot verrassing van die muskadel en droevrugte in die Kliphuis
en natuurlik DIE SALIG HEERLIKE Potjiekos ete
van die Oom sonder skoene by die brood en die wyn,
Die ewige alom teenwoordige Liesa wat na almal omsien,en die vrouens by die vure en potjies,
ja self die skoonmakers en die personeel
Julle eetplek het 'n WONDERLIKE atmosfeer
Ons het dit VREESLIK geniet. Dit is nou al die 2de keer dat ons dit meemaak en beveel dit vir almal aan
Julle werk so hard om dit vir ons as toeris en publiek hierdie ervaring daar te stel en moontlik te maak
Ons waardeer dit

Daar is net een probleem !
Julle vra veels veels TE MIN vir julle insette en diens en kwaliteit
Julle sien dit vanuit julle oogpunt en slaan dit te laag aan... maar....
Vanuit ons oogpunt as besoekers, en toeriste is dit een van DIE TOP TOP ERVARINGS IN SA
ALMAL sal bereid wees om julle sommer baie meer te vergoed vir wat julle doen
Ek stel voor dat julle gerus R300 per kop moet vra.
En steeds sal dit die winskoop van die JAAR wees

Nogmaals BAIE BAIE Dankie en al ons Liefde
Louis Petro & Marleze Scheepers Vryheid - KZN


Fantasties

Mar 29, 2015 by Alida

Ons was 3 gesinne wat by die Populierbos gekamp het en dit was fantasties! BAie dankie vir 'n onvergeetlike naweek met die trekkerrit en potjiekos ete. Dit was heerlik! Wat 'n voorreg om so 'n plaas te kan besit en dit uit te leen aan ander om ook te kan geniet! Ons kom beslis weer! Groete!


Sep 08, 2014 by Pierre

Liefste Karen, Marlene en almal op die plaas

Ek kan regtig nie die gepaste woorde kry om vir julle te verduidelik hoe ongelooflik spesiaal die naweek vir ons as gesin was nie.

Die “Ou Opstal” huisie was prentjie mooi! Baie opvallend was hoe skoon dit was en hoe vars die beddegoed geruik het!

Dan was ons heerlik verras met die mooiste bos Proteas op die tafel, die heerlike bak met vrugte en die beskuit.

Die Palvie kroos is almal baie lief vir vrugte maar ek kan regtig sê ek kan nie onthou wanneer laas ons sulke sappige appels en pere gehad het nie! Sjoe – skou gehalte!!! J

Die vrugte was absoluut nog 1 van die hoogtepunte die naweek en glo my – 2 van die 3 pakke chips het net so (onoopgemaak) huis toe gekom!!!

Die seuns was in vervoering oor die kamer in die dak en dis al waaroor hulle kan gesels.

Vir my en my man was die natuurskoon net asemrowend!!!!!!!!!!!!!!!! Die sterre!!!! Die “Koo-Stilte”. Die reuk van die bome en bossies, die geluid van die rivier stroompies.

Die groot dennebolle!!!!! Die proteas in die veld. Sjoe – alles was net so spesiaal!!!!!!!!!!!!!!!!!

Die trekker-rit was “OH MY WORD”!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Wat ‘n absolute avontuur!!!!

Lisa (ons 2-jarige) wil net weet wanneer sy weer kan gaan “trein” ry op die plaas!!!! Sy het ons nou al maklik 20 keer gevra!!!!

En dan!!!! Wow Wow Wow – toe ons Sondag oggend gaan stap en ons vind die huisie met die “3 mure”.

Dit is hoe ek Adam en Eva se paradys voorstel – dis mooier as mooi!!!!! Daai waterpoel en die berge – dit het my asem weg geslaan – ek kon nie genoeg kry van hoe mooi dit was nie.

Ons 3 woelwaters het net daar al hul klere uitgetrek en was in die water – hulle het dit so geniet.

Dit is voorwaar ons volgende naweek-wegbreek. Ons kan nie wag nie.

Ek het met ons vertoef ‘n R100 op die tafel gelos vir ons hout asook ‘n ietsie vir die tannie wat die huisie weer so mooi skoon gaan maak. Ek hoop dit is in orde.

Weereens ‘n GROOT dankie vir julle gasvryheid en dat julle die skoonheid van jul plaas vir ‘n paar dae met ons gedeel het.

Wat ‘n voorreg!!!!

Mooi, geseende week verder.

Liefde Groete

Reneé, Hans, Réhan, Liam en Lisa Palvie


Jul 28, 2014 by Standaar

Thank You

On Saturday 26 July my family and i visited the farm and experienced the Tractor Trip and Potjie Lunch.

I would just like to acknowledge what an amazing experience it was. The staff were all so polite and helpful right from the trip booking through to the tractor trip and hosts at the lunch. The friendly staff together with the snow experience made for an absolute GREAT overal experience one my family and i will cherish for a long time to come.

Thanks for a well packaged experience and may you continue to flourish.
Standaar Family

Response: Hope to see you soon again.


PROTEAFARM , RSA 4.0 5.0 4 4 Beste Dia, Pierre en Lisa Hiermee wil ek julle Baie hartlik bedank vir die WONDERLIKSTE ondervinding wat ons nog ervaar hetDit was FANTASTIES !! ALLES ALLESDie vinnige en